Vrydag bederf – Shalom Harlow

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era: 1990s-2000s
Bekend vir: Face of DKNY, Isaac Mizrahi, Chanel, Anne Klein, BCBG, Max Azria, Versace, Giorgio Armani en Tiffany & Co.

Sy was ook die goose in How to Lose a Guy in 10 Days? – daai movie met Matthew mcconaughey. Sy doen absoluut fokol vir my, maar maybe sal een van julle se broeke dalk "shalom" tune…

vrydag bederf Shalom Harlow

Deel met jou tjommies!

    griffinVrydag bederf – Shalom Harlow

    Gooi Comment