Vrydag bederf – Petra Nemcova

In Vrydag bederf deur griffin1 Eiertjies

Era: 2000s
Bekend vir: Sports Illustrated Swimsuit Issue (2003 se cover), Face of Fortunoff Jewelry, Rampage, Hewlett-Packard-computers en Anne Taylor's fragrance

Tydens die Tsunami inf 2004, waartydens dit die dood van haar fiance veroorsaak het, het sy self aan die punt van 'n palmboom vir lewe en dood geklou. Agt ure later is sy gered met 'n gebreekte pelvis. Sy het 'n organisasie begin wat die victims van die tsunami gehelp het. Net so mooi aan die die binnekant soos aan die buitekant:

vrydag bederf Petra Nemcova

griffinVrydag bederf – Petra Nemcova

Comments

Gooi Comment