Vrydag bederf – Claudia Schiffer

In Vrydag bederf deur griffin2 Eiertjies

Era: 1980s-2000s
Bekend vir: Face of Guess?, Chanel en Yves St. Laurent

Een van die bekendste modelle ooit. Sy het 'n kakhuis vol stalkers ook gehad. Een bra het even getune die Pope het hom beveel om met haar te trou. Fokken nutter.

vrydag bederf Claudia Schiffer

Deel met jou tjommies!

    griffinVrydag bederf – Claudia Schiffer

    Comments

    1. Belhamel

      Fok die Pope! Liewe Jesus homself het my getune om haar te trou.

    Gooi Comment