Skakels, Mei 2005

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
CHopper.co.za Is jou lewe moeilik? Is als sinneloos? Kom kuier by CHopper CHarlie se webyard waar hy al sy ou stories (en 'n paar nuwes) wegsteek. As hy jou nie kan opbeur nie, kan iemand anders tien teen een. CHopper CHarlie
KOBUS! Lekker fokken main! Die KOBUS! site is weer op en jy kan lekker merchandise en downloads en goete hier kry. Freaky. Francois
Sokkies.com Vir die x-pat in Londen wat nie genoeg van sokkies op skool gehad het nie en nou vir mamma, pappa, Mev Toggos en Ouma mis. Wonder of hulle skelm agter die pawwies drink? Almal welkom maar jy moet die profile fit: Moet poesbaie drink en moet Sondag in die kerk wees. Kristene met twee gesigte? Twistene. grifFin
Downs Syndrome Dolls Fokkit, hierdie is lekker goor. Poppe wat soos Corky is van "More is Nog 'n Dag". Nee ouens, nie so nie man. Naked
dIe BlOu hOnd grifFin se idee van 'n interessante plek. Dis nou fokken mooi hoor. Thanks grifFin. Thanks vir niks. grifFin
New Loops by Mark Kramer So joernalis se account van die before time toe hy actually in 'n porn movie gespeel het. Nogal lank, maar fokken snaaks. Ali Baba
Paris Hilton Commercial Paris Hilton wat 'n kar was en 'n burger chow. Fokkenell, wat's volgende? Tina Turner wat eiers bak in 'n G-string. *sidder* CHopper CHarlie
The In-action Heroes Sukkel jy ook om assertive te wees? Is jy mediocre en lame? Werk jy by Sanlam? Dan's hierdie "risk-free fun stuff" vir jou. Check of jy 'n wuss is met hulle online quiz en ander stuff. CHopper CHarlie
Bles Bridges gedenkblad Iemand het dit goed gedink om hulde te bring aan een van die V'town heavy-weights – Bles "Gee haar 'n roos" Bridges. OK! CHopper CHarlie
Average White Band Die Average White Band staan kortom bekend as die AWB, en hulle het so 'n swart bra in. "Want to hear AWB on the radio?" vra die sait. Fok, ek weet darem nie. CHopper CHarlie
Konopizza Pizza in 'n cone. Dis nogal 'n fokken sif storie maar moerse real en als. Eeeuu! CHopper CHarlie
Airbrush temporary tattoos Jy trek jou lyf in die garage in, hulle plak koerante oor jou oë, neus en hol en spraypaint vir jou 'n pragtige tattoo. Hou 'n paar wasse. CHopper CHarlie
Punks Punk's (website) not dead. Dis nou vir al julle kinners wat skiem julle is punky brewsters. Whaaa! CHopper CHarlie
Boerklong.co.za Boerklong.co.za is die Wes-Kaap Voortrekkers se webwerf, en is gemik daarop om vir die Afrikanerjeug te wys dat Voortrekkers en Afrikanerskap modern is. Dis ook fokken lame. CHopper CHarlie
Tom Cruise kills Oprah Jissie, kyk hoe nie goed is hierdie gedoen. Tom Cruise spring lekker op die banke en skiet Oprah kaarte… CHopper CHarlie
Crying, while eating… Een van daai "Hats of Meat" tipe sites. Lag vir idiots wat vreet en tjank op dieselle tyd. Lekker fokken huilerig. CHopper CHarlie
Ultimate Flash Face Kyk of jy jou eie identikit kan bou en stuur dit vir die poeslisie. Kyk dan of enige iemand omgee. Oh well… CHopper CHarlie
Motley Crue Of jy nou uitmaak van die Crue of nie, jy sal ten to one die Groupie Stripping game smaak op die sait. Verbeel jou jy's 'n metal. Mevrou Dominee
Brannas Inspekteur Smaak my die kêrels maak uit van block en tackle drink. Is jy goed genoeg? Kan jy lê en slinger? Is JY 'n brannas inspekteur? Niel
Jong Dames Dinamiek Hoekom kan Afrikaanse meisies nie ook in hulle spaartyd kussinggevegte hou in hulle panties met pienk hartjies op nie? Nee jong, dit sal te maklik wees. Saartjie
Can you find Dave's missing nipples? Hokaai, stop die bus pel. Wie het Die Hoff se nipples gesluk? Toe-toe, uit daarmee. Baie fokken simpel game. Slaaibak
Goue Drome "Skryf 'n nuwe liedjie, dan sing ons dit 'n bietjie!" Lekker Afrikaanse musiek online! Lekker lame! Whoo-hoo! Fokken blaaint. CHopper CHarlie
How to fold a shirt Vir die armsalige jansalies wat nie by Edgars ge-casual het toe hulle sestien was nie. Jirre, Japanese is weird. CHopper CHarlie
MK89 DStv se nuwe "hip" en "cool" musiekstasie vir die "jonger geslag". Feature sulke Afrikaanse kak en dan ewe skielik sommer Beyonce tussenin. Darem al KOBUS! en Valiant ook gesien. Dis die websait. Obviously. CHopper CHarlie
Crocodile Harris "Ohhhhh, give me the good news. Whaaaa, give me the GOOD news." So het Crocodile Harris destyds gesings. Des tyds moers. Mr. Hellboy
Weight Watchers recipe cards from 1974 Sulke lekker eeeuuu resepte vir mense wat wil vreet en vergeet. Mmm, lekker opgekookte groen en bruin kak. Sanna
Deel met jou tjommies!

    griffinSkakels, Mei 2005

    Gooi Comment