Vrydag bederf – Gia Carangi

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era : 1970- 1980
Bekend vir: Muse vir Francesco Scavullo

Die meeste van Carangi se lewe is gedramatiseer in Gia  met Angelina Jolie in die hoofrol. Voor Carangi dood is aan AIDS was sy een van die wêreld se eerste supermodelle . Sy het heavy uitgehang by Club 54 en baie drug ook gevat. Dis heroin wat haar so opgefok het. Dis nogal jammer, want sy het 'n lekker volksiebonnet gehad.

Gia Carangi
 

griffinVrydag bederf – Gia Carangi

Gooi Comment