Vrydag bederf – Du Juan

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era : 2000 – Present
Bekend vir: Miss China (2003 ), Face of Roberto Cavalli en Giorgio Armani

Du Juan is  die eerste internasionale Chinese supermodel genoem, maar sy het oorspronklik getrain om 'n ballerina te word. Teen ses voet lank kon sy nie 'n dans partner te vind nie en het besluit om 'n career change te pull.
Du Juan

griffinVrydag bederf – Du Juan

Gooi Comment