Vrydag bederf – Dorian Leigh

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era : 1940 – 1950
Bekend vir: Cover van die September 1944 Harper's Bazaar (haar eerste modelling gig ), Face of Revlon

Leigh was wyd beskou as die eerste supermodel . Sy was te oud en kort vir 'n model, maar haar wenkbroue is wat haar aan verskeie tydskrifte, insluitende haar eerste cover vir Harper's Bazaar magazines laat verkoop het . Sy het gelieg oor haar ouderdom, gesê sy was 19 in plaas van 27, het vergeet om te noem dat sy kinders het  en is een van die mees herkenbare modelle in die wêreld.

Dorian Leigh
 

Deel met jou tjommies!

    griffinVrydag bederf – Dorian Leigh

    Gooi Comment