Vrydag Bederf – Carmen Kass

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era : 1990 – hede
Bekend vir: Face of Christian Dior se J'adore , DSquared2 , Michael Kors , Chloé en Kenzo

Die Estonian model is soveel meer as net 'n nice paar bene (en lippe , en ongelooflike hare, en 'n pragtige gesig) . Sy is verkies tot president van die Nasionale Estonian skaak League in 2004 en is waarskynlik die rykste meisie in Estland.

carmen kass

griffinVrydag Bederf – Carmen Kass

Gooi Comment