Opelyf brief aan ‘n dick-tator of ‘n passive spectator

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Quantum fluctuation. Inflation. Expansion. Strong nuclear interaction.
'n Land in traction. Particle-antiparticle annihilation. Deuterium en
helium production. Fokken density perturbations. Recombination. Blackbodyradiation.
Lekker local contraction soos 'n military faction.

Cluster information. Tirany determination. Menseregte violation. 'n Cop op
probation.

Violent relaxation. Turbulent fragmentation. Contraction. Ionization.
Zimbabwe motherfucking state of the nation. Compression. Depression.
Massive ass formation. Ma se poes emancipation.

Ignition. Prohibition. Kop pollution. Wat het geword vannie constitution?
Delirium. Confusion. Hydrogen depletion. Alles in hul moer in na die Zim
verkiesing! Core contraction. Envelope expansion. Jesus Christ, kyk hoe
groot is my mansion! Iron production of dalk lipo-suction.
Hier kom een moerse lang stuk van 'n kak sin: Supernova explosion,
Kylie doen so die Loco-motion:
Ku-lu-la, ku-lu-la het sulke cheap flights oor die ocean. Betaal net vir jou
eie potion. 'n Leier sonder devotion. Ek soek 'n promotion. Check hierie
fokken poetry in motion!

Ultraviolet absorption. Wat 'n fokken abortion! Mens sou sweer die son is
ook nou weer die lord s'n. Photosynthetic unicellular mutation. Respiration.
Cell differentiation. Laities raak blind van masturbation. Fossilization. Soos
krimpies in Zim na land reformation. Lekker exploitation. Homo sapiens
manifestation. Tiete sukkel sonder lactation. Animal domestication. Almal
gaan vrek van grootskaalse starvation! Hanne in die lug wie maak uit van
salvation? Britte fok alles op met colonisation. Al wat jy oor het is jou
determination.

Media honde sonder representation. Revolution. Intrusion by jou stort of
ablution. Constitution. Election. Erection. 'n Middelrif section. Expansion.
Industrialization. Rebellion. Proclamation. Invention. Intention. Hoeveel
van die kak dink julle kan ek nog mention?

Urbanization. Immigration. Lekker Disney Animation. Anan smous olie
vir die United Nations.
Lekker gesond virrie reputation. Suffrage extension. Ek moet dalk net mention:
dat die mense gaan vrek voor hulle fokof op pension. 'n Kat sonder lewens. 'n Hoender sonder wensbeen.
Vyf soorte kak uit die sesde dimention. 'n Derde wêreld land met gedropte suspension. Rook 'n Zim Dollar.
Dis goed virre tension. Vreet bietjie sout vir water retention.

Depression. Regression en nou die laaste session: Space exploration.
USA-fixation en hopelik een oordentlike assassination. Of hopelik vrywillige resignation. 'n Land gedoem tot utter damnation. Condradiction, fiction maar mostly friction. Maak jy fokol uit van 'n simpel depiction? Sorry virrie taalfoute maar ek is kak met diction.

'n Lekker fokop en abomination. Dis tyd om te fokof. Ek like my Playstation.

Die mense wag vir elevation. Was dit 'n woord of my eie creation? Lekker
blaaint sub-ordination. Ek is een fokken moeg Caucasion. Al die kindergesiggies en die sterre se liggies. Die mense innie Kaap met die pap gewriggies. Oupas, oumas, neefs en niggies. Ek is nou klaar met my kak gediggies.

griffinOpelyf brief aan ‘n dick-tator of ‘n passive spectator

Gooi Comment