Beste 2Unlimited…

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

In ons soeke na die great nineties group 2Unlimited het ons afgekom op 'n company in Suid-Afrika wat bekendstaan as – wag daarvoor – 2 Unlimited. Dis mal! Check hulle uit by www.2unlimited.co.za.

In die interest van public interest het ons dus dadelik ondersoek ingestel deur aan hulle 'n e-mail te stuur (check hieronder).

Ons hoop om eersdaags die antwoorde hier te pos. Ons kan nie meer wag nie. Kan dit wees dat iemand anders ook so baie van 2 Unlimited gehou het?

Beste 2Unlimited,

Ons hier in Watkykistan kannie kom oor hoe cool julle besigheid se naam is nie! Ons was almal die grootste fans van 2Unlimited en in fact ons probeer op die oomblik 'n interview met Anita Doth, die oorspronklike sanger van 2Unlimited in Holland opset. Maar in die interim het ons gewonder of ons julle 'n paar vrae kan vra?

Vrae?
1. Wat het julle laat besluit om julle company 2Unlimited te noem?
2. Myne is "No Limit" Wat is julle favourite 2Unlimited song?
3. Wat doen julle by julle company?
4. Luister julle na 2Unlimited in die kantoor?
5. Het julle al vir 2Unlimited live gesien?
6. Het julle al vir Dr Alban live gesien?
7. Wat is julle beste verkoper by die company?
8. Wat kan ek met my tweedehandse XT doen?
9. Wat is die domste goed wat mense julle oor computers vra?
10. Waarna luister julle IT department?

Die interview sal nice publisiteit vir julle company wees en ons kan 'n link opsit na julle site toe van ons sin. www.2unlimited.co.za

By voorbaat dank

SD

Super Deluxe 3000Beste 2Unlimited…

Gooi Comment