Skakels uit Watkykjy #31

In Skakels deur griffinRek jou bek

Skakel Opsomming Ingestuur deur
World Job Club OY! Al julle eks-patriotte. As jy skiem jy't lank genoeg oorsee gesit en jy mis braaivleis en mooi chicks, gooi 'n draai hier. Die manne hook jou op met 'n job terug in die motherland net fokken so pappa. Riaan
The Alternative Afrikaans Dictionary "Slang, profanities, insults and vulgarisms from all the world" – kan jy nou meer? Hulle het so bietjie Afrikaans, maar ek skiem Zef Slang sit vir die bliksems ore aan. don
How to Make your own Washable Cotton Pads Dis nou virrie flossies wat Huishoudkunde gehad het op skool. Spaar geld, kyk uit virrie environment en maak jou eie pads vir as Rooi Willie kom kuier. Eeuu! Mens moet rerig nogal 'n donnerse cheapskate wees hiervoor skiem ek. bra john
Wat is jy? Knight Rider wys weer op die Series Channel en ons man Michael Knight tune jou sommer dadelik wat's wat. Sit die klank hard en click die link – Turbo boost baby… O ja. CHopper
Naai Sportswear Axl Rose se favourite sport is om te naai, het hy eenmaal laat val. Well lekker. Hier's blare wat 'n sportswear range bemark onder die naam Naai. Seker nogal lekker threads ek sê… Ernest
Very very gay Hallo jy! Lekker pienk sait vir die ouens wat Clifton se 3rd beach deur die dag besoek. Check evidence dat Elijah Wood (Frodo) hella gay is en anner gay stuff. grifFin
Die Son Die dudes reken hulle is die eerste Afrikaanse poniekoerant. Lekker celeb skandes en kaalgat meisies op bladsy 3. Zefgatte eet julle harte uit… CHopper
South African Naturist Foundation Kaalgat innie reën, ons twee stap kaalgat en alleen… Mense gaan stap so in die natuur met fokkol aan behalwe hulle hiking boots. Amper soos 'n porno met gewone middeljarige mense waarin mense nie naai nie. Hau! CHopper
2oceansvibe.com Lekker Kaapse werk-tydmors sait wat heelparty meisjes, karre, grappe en anner mangoed publish. Soos Paris Hilton clips, paparazzi foto's en dies meer. grifFin
Pimp War Slaan uit! Jy wou nog altyd 'n pimp wees met 'n tiervel hoed en een van daai karre wat so hop. Nou kan jy… grifFin
Squids What the fuck? Ons is lekker weird freaky stylie en maak so groenerige hippie websites met seekatte en sulke lame-ass sinne soos "to all those who swirl in the cosmic dance". Ek ruik liquid acid pel. briekmerk
Fighting Kids Jong, ek weet darem nie… Party saits is net te naby aan die af-grond. Hierdie een ook, net so stappie voor af. Klomp prentjies oor kinners wat banie. Nom de Plume
Rate my mullet Beauty is only mullet deep reken hierdie sait. Hulle gee jou die kans om te vote vir die beste en slegste kraagkrone. Komaan, dis die minste wat jy kan doen na die manne so baie moeite doen met die hare. Martin
Badger badger badger Badger badger badger badger badger badger badger badger badger mushroom mushroom – wie doen nou weer daai liedjie? frans sauermann
Newgrounds Collections Ure se pret met allerande simpel speletjies waarin jy kan kleingeld maak van celebs, of sommer net met stokmannetjies rondneuk. Perfek vir Vrydae. frans sauerman
7de Laan Hectic. Jy word gegroet met 'n opsomming van die vorige dag se episode net vir ingeval jy dit dalk gemis het. Die geskiedenis vertel so vir jou hoe Danie "mense-mense" gesien het op sy breakfast runs elke oggend in die einste 7de Laan. briekmerk
Candice Hillebrand Lek-ker, lekker brand ja. Ek kon nie haar official site oopmaak nie ma ek dink in elk geval hierie een is beter. Baie lekker foto's wat jy op A1 kan uitprint en teen jou plafon plak vir ingeval die blaar wat jy spyker daarvan hou om bo te wees. Hectic. briekmerk
1972 'n Webdesign company. Ek is nie seker of hulle al bestaan van 1972 of wat die storie is nie, maar iemand moet hulle miskien laat weet dat "Die Internet" eers in 1979 gestig is. briekmerk
Celebstation Dieselfde plek waar die lieflike Candice gehuisves word. Lekker celebs shots van voor tot agter. briekmerk
SASI Swimwear 2004 Kyk lekker hot flossies in bikini's op Mauritius. Kry sommer vir jou 'n lekker screen saver en wallpapers ook. Moet net nie lat die baas check nie. Kwaai.

griffinSkakels uit Watkykjy #31

Gooi Comment