mooi man

In Briewe deur griffinRek jou bek

ek sit tans in amerika al vir 3 maande en was lus vir n bietjie afrikaanse humor. kom ek af op die spul. fok was ek in my noppies met die site. wil net sê hou so aan. daar is wel van ons wat nie "commin" is nie maar wel plesierig. wys my enige ander taal wat jy so baie woorde kan snaaks laat klnk.

fok voort

JeanPierre Kruis

Deel met jou tjommies!

    griffinmooi man

    Gooi Comment