Hoezit

In Briewe deur griffinRek jou bek

Jirre, ek sit nou maar en lees julle websaait. Fok, mens sou sweer die enigste chynas wat julle websaait check is nuwe lighties. Ek check die briewe section, warrefok? Almal tune net van hoe kak dit is waarookal hulle is en Suid Afrika is so wonderlik. Duiftos man. Pure duiftos. Ek het al my hele fokken lewe gewag vir my chance om die fok uit daai kak land uit te kom, nou is ek uiteindelik en ek is glattie spytie.
Al wat ek mis is die ou boere naaie. Hierdie fokken geelgesiggies is nie juis mooi nie. Daai porn wat grifFin altyd check, daai lekker jap kak, dis sommer bullshit. Hier's niks sulke gooses nie. Al wanneer die chicks hier mens nat van voor tot agter maak is terwyl hulle op hulle bromponies sit met facemask en valdoppie (sodat jy nie die lelike beetlenut bek kan sien nie).

O ja, en natuurlik biltong. Ag maar dis so fokken common. As ek lus raak vir 'n ou droe stukkie vleis, dan gryp ek maar vir my 'n bakkie rys met tepanyaki en smul aan al die fokken dopkreature wat ek lus het.

Net op 'n persoonlike noot: Almal wat in 'n ander land as Suid Afrika is en wat so kak en moan: WAT DIE FOK SOEK JY DAN IN DAAI LAND?!?!? Poes terug na jou boere maatjies en black labels. Ek sal maar hierso sit, my heinekens looi en donders baie geld verdien terwyl ek lag oor jou simpelgeit.

Chuz en mieliepap liefies
 
Oz uit Taiwan

Deel met jou tjommies!

    griffinHoezit

    Gooi Comment