Skakels, Desember 2003

In Skakels deur griffinRek jou bek

 

Skakel Opsomming Ingestuur deur
Googlefight Blykbaar nie afilliated met die Google mense nie. Tik twee name in en laat hulle bliksem vir popularity. George Bush moer blykbaar vir John Kerry fokken hard. grifFin
Black People Love Us John en Sally het baie swart vriende. Lees op hulle sait hoe baie swart mense van hulle hou en hoe amazingly liberal hulle is. CHopper CHarlie
Pingu Extreme 'n Fun Flash app waarin 'n Yeti 'n penguin moer virre ses. En jy is die Yeti. Lekker pret vir by die werk. CHopper CHarlie
Wat date jy doos? Sad, pathetic loser wat homself Watkykjy noem en dan virre girlfriend in Gauteng online soek op 'n American Dating site. Lees bietjie die ou se bio. Lekker fokken blind. grifFin
Heelys Net Amerikaners wat met sulke kak kan opkom. Dis 'n wiel wat in jou skoen pas en dan ry jy daarop. Amper soos blades net fokken tien keer meer uncool en nerd en simpel. CHopper CHarlie
The Official Metal Mockery Site Sait wat bietjie die hoenner ruk met die metal militia. Soos wat jy als moet doen om 'n true metalhead te wees, watse huishoudelike produkte jy kan aanskaf, hoe om metal logos te lees en dies meer. grifFin
Whale Tail As girlies holflos aanhet en hulle buk of loop dan steek daar 'n whale tail uit. So hier kan jy sulke prentjies check en jou eies instuur as jy wil. CHopper CHarlie
I Want One of Those So lekker seuntjie sait met elektroniese gadgets en party weird en simpel speelgoed. Dis basically soos 'n Internet vlooimark met bisar stuff. grifFin
Klets Goeie hel, hierdie is boring. So Afrikaanse eks-patriotiese site deur die "Interafrikaanse Trust" wat blykbaar mense wil inform van al die kak wat hier by die huis gebeur. Asof die res van die Internet dit nie goed genoeg doen nie, lees dit sommer fokken nou in stywe formele Afrikaans. Komaan vriend. Ja! CHopper CHarlie
The Hayez Squad Nothing more to prove. Only god left to judge us! 'n Hot fokken favourite, dié enetjie. So gang Indiese dudes van Engeland met hulle flaai rides en so aan. Hulle is DJs, playas, gewone mense en poessnaaks. Hulle fight vir "MONEY, POWER and RESPECT" en net God kan hulle judge. Jy's gefokkenwaarsku pel. Super Deluxe 3000
Piel Leather Bags Handsakke van trille. Is dit die ultimate Women's Revenge? Nee, dis eintlik net 'n brand in leerprodukte. Johan Visage
Autostyle Check hier wat available is om jou hot hatch bietjie op te tune en down the smooth. Maak hom mooi, maak hom vinnig en maak vir hom warm pappa. Skiet uit! CHopper CHarlie
Wie's jou pa? Nie juis seker wat die punt hier is nie. Die ouens maak 'n bietjie van 'n punt nou en dan dat hulle in Afrikaans sal wees en mense moet daarmee deal. Gaap. Verder sukkel ek om agter te kom wat ek mee moet weggaan hier. Waldemar die Beskeie
God Forum Seker die kakste site om te navigate op die Web maar krap 'n bietjie rond. Hierdie ou het dit seriously verloor. Allerande teorieë wat lyk my Christenskap en Close Encounters of the Third Kind combine. Soos mense se aversie teen reptieltipes met nice bypassende clipart. Waldemar die Beskeie

griffinSkakels, Desember 2003

Gooi Comment