Hi daar!!

In Briewe deur griffinRek jou bek

Hi Chopper!

Ek het n paar dae terug op julle site afgekom en my gat af gelag! Die is die beste site wat ek in n lang tyd op afgekom het! Ek was sommer moerse die hel in toe ek by die site afkom, en my dag het somier verbeter!

Wanneer gaan julle eendag met ou Koos Kombuis 'n interview hou? Ek is n groot fan Koos.

Anyway… hou aan met die goeie werk! Julle het die beste AFRIKAANSE site in die land !

Chiao!

Winston

P.S. griFFin moet uit daardie hellhole terug kom… hier is genoeg van Nigerië in Suid-Africa! (Hillbrow is mos die hoofstad… ?)

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHi daar!!

Gooi Comment