Kort faktap grappies

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Ou Justin

Hoekom is Justin Timberlake so fokken poes?

Omdat hy soos Justin Timberlake.

Kort faktap grappies

Drank los nie probleme op nie, so ook nie melk of water nie.

Ek is nou so lui my hol hang oop.

As ek geweet het ek gaan vanoggend so dors wees het ek gisteraand meer gesuip.

Jy mag nooit meer as jou yskas weeg nie!

As jy mense moerse wil impress met jou computer kennis sê jy net dot com na alles … dot com.

Deel met jou tjommies!

    griffinKort faktap grappies

    Gooi Comment