Ruk en Rol

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Gatiep

Meraai: "Gatiep, is djy al besny?"
Gatiep: "Nei, dit is ma ie wear an tear dai!"

Ruk en rol

Terwyl die bra sy chick zankie kry sy 'n epileptiese aanval. Die snaar bel toe die dokter en toe hy vra wat fout is tune die bra: "O fokkit, ek dink haar orgasme het vas gehaak."

Rabies

Van doen aansoek by die hospitaal vir 'n job. Die superintendent vra 'n paar vragies net om uit te check of Van darem bietjie weet van mediese terme en dinge.
Superintendent: "What is rabies, and how do we treat it?"
Van: "Rabies is Jewish priests, and we treat it with respect"

Deel met jou tjommies!

    griffinRuk en Rol

    Gooi Comment