Nog Gatiep en Meraai

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Mugabe

Mugabe stap by ‘n bar in met ‘n padda op sy kop. “Wat de fok het ons hier?”, vra die barman.
“Ek het ‘n vieslike uitgroeisel uit my hol.” sê die padda.
Nog Gatiep en Meraai

Gatiep koop vir hom ‘n nuwe AUDI A4. Elke 20km stop hy en kyk onder die kar. Meraai vra hom hoekom hy dit doen en Gatiep sê: “‘n Ding wat so lekker ry moet ‘n doos hê!”

Belangrike Phineas

Phineas raak groot in ‘n klein village in Polokwane en suiker toe na Law School toe. Na hy qualify move hy terug soontoe omdat dit makliker is om ‘n groot vis in ‘n klein pond te wees. Mos. Skiem hy gaan nou moerse die locals impress en als.
So hy maak ‘n larney nuwe kantoor oop met daai duur muurpapier en als. Hy check die eerste dag daar’s ‘n dude op die sypaadjie op pad na hom toe. “Kwaai,” skiem hy by homself. Hy moet nou heavy impress.

Net voor die ou in sy kantoor inkom, tel Phineas die foon op en maak moerse of hy praat en beduie. Hy wys vir die man hy moet sit en tune: “Onder geen omstandighede nie. Sê jy vir daai small-fry in New York ons settle nie vir minner as ‘n miljoen nie.” En so neuk hy maar aan vir ‘n paar minute.

Die dude, meanwhile, sit maar net rustig terwyl Phineas aankarring. Uiteindelik sit hy die foon neer en draai na die ou toe.

“Moerse jammer en als maar soos jy kan sien is ek baie besig. Wat kan ek vir jou doen?”

Tune die ou: ” Ek’s van Telkom af om jou lyn te kom connect.”

Deel met jou tjommies!

    griffinNog Gatiep en Meraai

    Gooi Comment