Jirre boys

In Briewe deur griffinRek jou bek

Jirre boys, Jimmy
Dis 'n fokken legend issue hierdie een – keep it up.

Ek reken toe ek stuur sommer ook maar vir julle 'n paar jokes – gooi 'n stuiwer in die armbeurs en so aan, julle weet mos. Sorry as julle die outjies al gehoor het en ek julle fokken tyd mors, maar ek sit al vir die afgelope twee jaar in fokken Pomland en is derhalwe maar innie donker en deurie kak.

Noujatoe.

Gooi mielies!

Jimmy

griffinJirre boys

Gooi Comment