Hoe ry die boere drie op ‘n drol …

In Briewe deur griffinRek jou bek

Vinger innie hol, blespoepol. My holhare hang al hier by my knieë, maar ek onthou soos gister ek en my kenounies se zef taalgebruik. Die trane loop soos 'n laaitie vol groen lukwarte se gietergat as ek die taal so hoor blom. "O ek wil huis toe gaan, na mamma toe … die rivier is vol, die trane rol …"

Hier in NZ gaan dit maar poesbedroef soms, want fokken Brits sal jy praat … Gelukkig so dan en wan vang jy Afrikaans op jou radar, want ons raak al hoe meer hier. Naweke word daar of gesit en pielvleg, of ons braai.

Of jy kan gaan betaal om jou poes te gaan afval in die sneeu (want pa skiem mos ski is seker soos skateboard ry). Nou moet ek seker ok maar sit en kyk hoe word daar 'n rasper deur die Bokke se holle geruk innie World Cup. Oh well. Dis seker beter as om deur 'n hond gebyt te word. Die sport in SA maak my so kwaad ek kap sommer my piel met 'n baksteen stukkend. Ons blameer dit maar op politiek. Die site is jou fokken groot baas. Ek sal bietjie kyk of daar argief zefgeit in die kop oor is om te stuur.

Moerhondkakhuiskontkoebaai

Deel met jou tjommies!

    griffinHoe ry die boere drie op ‘n drol …

    Gooi Comment