Hey-ta-da

In Briewe deur griffinRek jou bek

Hey-ta-da Nee kyk, die site is sommer piele Pa!
Ek het vir my nou al so binne in my moer gelag! My voetjies maak sommer vuisies van lekker kry! Die klom poeste hier om my maak my pis sommer bitter, maar die site skop die kak uit almal uit! Hou so aan man! Laat julle liggies skyn en hou julle name hoog!

Pukker-Pukker!

Dooby van Saldanha

Deel met jou tjommies!

    griffinHey-ta-da

    Gooi Comment