Comment: CHopper se Harties storie

In Briewe deur griffinRek jou bek

Hi jong Chopper

Jou storie klink vir ons so bekend. Ons het ook elke naweek die dam ding gedoen even dit die dam-roete gedoop. Ook die harde CD's, die Castle, bikini tops en die toetie. Die aand lekker verder gekuier met ons bloedrooi gebrande en gedrinkte lywe of die fight van die jaar opgesit.

Lekker "Dan", maar boet was dit pret.

so ek is so bekend met die ou storie en laat my terug verlang na vanmelewe se dae.

Dankie vir die kort rubriekie, dit was 'n lekker memory van die cool dae.

Lorette

Deel met jou tjommies!

    griffinComment: CHopper se Harties storie

    Gooi Comment