‘n Skurwe ou lê aan by ‘n flossie in die bar

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Heavy bar

'n Skurwe ou lê aan by 'n flossie in die bar: "Hey meisie, laat ek bietjie jou tiete suig." Sy tune hom dat sy haar boyfriend gaan roep om die ou op te fok. Dit lyk nie of dit die ou pla nie: "Hoekom druk jy nie jou tong in my keel af nie, poppie?" Weer waarku die cherrie lat haar boyfriend die snaar gaan bliksem. Die dude hou net aan: "Ek gaan jou aan jou enkels ophang en bier uit jou guava drink, skattie." Die meisie strip haar moer en gaan vertel haar groot boyfriend en hy raak die moer in. Sy vertel hom die laaste deel van die bier en guava en haar boyfriend sê: "Sorry bokkie, maar ek fok nie met iemand wat SO baie bier kan drink nie!"

Puzzling

'n Groep blonde chicks kom skreeuend uit 'n bar uitgehardloop: "Ons het dit reggekry! Ons het dit wragtig fokken reggekry!" Die barman kan sy nuuskierigheid nie inhou en vra uit oor die lawaaiery. Die een chick tune hom: "Ons het die Teletubbies puzzle gebou! Die box het gesê 3 jaar en meer, maar dit het ons net 2 weke gevat!"

Perdjie ry

Die blonde chick besluit eendag dat sy moerse graag wil perdry, alhoewel sy dit nog nooit getry het nie. Sonder dat enige iemand haar help, klim sy self op die perd en begin beweeg tot 'n ritmiese gallop. Ongelukkig begin sy uit die saal te gly en gryp die perd se maanhare vas in terror. Sy kan nie 'n lekker grip kry nie en gryp die perd sommer om die nek maar gly nog steeds teen die perd se kant af en die perd gallop voort. In 'n laaste attempt probeer die blond haarself te red en van die perd af te spring na veiligheid maar haar voet haak vas aan die stibeuel en nou hang sy onderstebo langs die galloppende perd. So elke derde afkomslag stamp sy haar kop fucked teen die grond. Sy is baie naby aan uitpass. Gelukkig kom grifFin verby om sy DVD's terug te vat en trek die perd se plug uit.

Deel met jou tjommies!

    griffin‘n Skurwe ou lê aan by ‘n flossie in die bar

    Gooi Comment