Vanaf die tropiese Engelse eiland

In Briewe deur griffinRek jou bek

Mens kry mos maar altyd die etters by die huis wat jou fokken gesig in die feit vryf dat hulle in sonnige Suid Afrika sit en ons hierso in die koue deel van die aardbol. Wel ek dink vir 'n verandering is die rolle bietjie omgeruil. Mens kyk op die net en sien dat Johannesburg letterlik piep klein koud is, terwyl dit hierso bal-laaghang warm is. En soos almal van julle wat hulle stint hierso gedoen het (of nog steeds doen) sal weet, dis nie asof dit sodanig warm is nie, dis net die fokken plekke hierso is mos nie vir die hitte gebou nie, want die vensters maak nooit oop nie (wanteen of ander moer het hulle 100 jaar gelede toegespyker), en van aircons het die klomp ook nog nie gehoor nie. So nou sit ek maar hierso, smag na bietjie verligting van die kantoor hitte, en lag my kak af tewryl ek julle cool site lees.

Etienne Oosthuysen

Hierdie post is 33 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,184,473 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVanaf die tropiese Engelse eiland

Gooi Comment