My Fok

In Briewe deur griffinRek jou bek

Ons sit hier in melbourne Australia – ons woon nou hier, ek het op "google" search gedoen op jou ma se poes – toe kry ek jou "site "

FOKKEN 100% – ons het 'n Suid Afrikaanse golf club van so 50 en hierdie site gan ek uit deel. Ons kannie die rugby of krikiet wen nie , maar ons vat hulle "jobs" die kak sleg skaapnyers. Die grappe is Na

groete vir almal tuis

Andrew

Deel met jou tjommies!

    griffinMy Fok

    Gooi Comment