Piele vir Sannie!

In Briewe deur griffinRek jou bek

Seker die zefste site wat ek ooit kon check maar ek scheme dis die fokken beste. Zef slang is 'n wenner en het al vir vele prettige kaksessies in ons koshuistoilet gesorg. Die manne van Brandstof-vloer op Stellenbosch scheme julle bras gooi positive vibes en julle moet net so aanhou.

Kan nie wag vir die volgende issues nie en fok die squares wat julle bras kak tune. Zero negative vibes chinas. Wat van 'n paar alternatiewe Afrikaanse bosmossels op julle site? Kan julle nie 'n paar Danville cherries oorreed om morsige kiekies in te stuur dat ons hulle snortjoppe kan check nie? Scheme dis al wat kort. Miskien 'n points system op die been kry om hulle kiekies te score.

Goeie tye Griff. Check julle brasse later.

P.S. Zef slang en one-liners is 'n fokken prioriteit!

Eddie von Gericke

Deel met jou tjommies!

    griffinPiele vir Sannie!

    Gooi Comment