grifFin se kitsgids tot die regte gebraak van Afrikaans – Volume 2

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Het jy ‘n boetie of sussie op skool wat sukkel met die taal? Sukkel jyself met ereksieprobleme? Hieso is so paar pielstyf idiomatiese uitdrukkings met hulle se regte betekenis. Niemand sal weer vir jou lag nie, net vir jou kort piep.

 

 

Uitrdukking Betekenis
Om iemand uit die hoogte aan te kyk Om te probeer praat as jy te veel drugs in jou lyf het.
Om jou lyf aasvoël te hou Om jou arse en voël te laat uitsteek
Om iemand skeef aan te kyk Om iemand aan te kyk asof jy gay is.
Om goed af te wees. Om van sif goed toe hou soos gatsex en paisley hemde.
Om jou aan iets af te vee Jy’t jou chick gezaber en nou vee jy jou piel aan die gordyn af of jou kussingsloop.
Die Alfa en die Omega Die kar en die horlosie.
Dit kom uit Noag se ark. Twee-twee kom die lesbians aangestap.
Brom in jou baard Jy praat terwyl jy soutlek.
Balke saag. Jy skuur jou piel teen hout.
Dit gaan my verstand te bowe. Ek is George Bush.
Groot bek. Julia Roberts
Om jou suur te bekom. Dit lyk of jy suurlemoen eet as jy kom.
Beproef alle dinge en behoort die goeie. Spyker tot jy ‘n girl kry wat die lekker doen.
Niemand is so blind as wie nie wil sien nie. Blinde mense is fokken hardkoppig
In die land van die blindes is eenoog koning. Blinde smense smaak heavy van draties kap
Om na bloed te dors. Iemand wat smaak van kalnderpes tyd.
Bloos tot agter die ore. As jy hom insit tot agter die eiers.
Om bobaas te wees. Chicks wat van hulle base en hierdie spesifieke posisie hou.
Jy haal die bobbejaan agter die bult. Jy gaan kuier vir Mugabe
Boekevat. Winkeldiefstal by Lux Verbi of Cum.
Wolhaarstories. Wanneer ouens brag oor bosmossel.
Buig die boompie terwyl hy nog jonk is. Gryp die eerstejaar meisies
Om ‘n vraagteken agter alles te plaas. Watkykjy?
Volg jou eie kop. Loop agter jou piel aan.
Hy staan met een voet in die graf. Hy probeer lyke steel by Wespark.
Moedverloor se vlakte. Die stretch tussen Bloem en die Kaap.
Die vlees is swak. Die biltong proe kak.
Vissers van mense. Mense wat jag maak op ander mense, soos Nazi’s.
Vingeralleen. Meisies sonder boyfriends.
Om kop te verloor. Lorena Bobbit is jou chick.
Sy bontvarkie is weg. Die acid is toe sterker as wat hy gedink het.
Om iemand uit te vreet. Om jou goose ‘n goeie tyd te gee.
Kop uit trek. Jy moes ‘n kondoom gedra het.
Om jou ore uit te leen. Is regtig verskriklik dom. En seer.
Tweegatjakkals. ‘n Chick wat dit in die poefgaatjie ook vat.
Jan Tuisbly se karretjie. Enige Volla of ander stuk kak wat nie wil start nie.
Om iemand ‘n streep te trek. Om iemand ‘n vet lyn cocaine te gee.
Tou opgooi. Wanneer jy slegte spaghetti uitkots.
Gee die duiwel wat hy toekom. Ge hom ‘n vurk, ‘n rooi spandex outfit en so paar bakbeen slette.
Ongelowige Thomas. So ander vriend van grifFin.
Om toe tot bokant die ore te wees. Jou gesig lê op die regte plek.
Woeker met jou talente. Speel met jou chick se tits.
Ek sweer hoog en lag. Ek het sif sere van my enkels tot my ore.
Stilbly is ook ‘n antwoord. Daar gebeur niks in Zimbabwe nie.
Om iemand se stertvere uit te pluk. Om iemand se crack te wax.
Om ‘n stert aan te las. Lesbians smaak van strap-ons.
Dapper en stapper. ‘n Baie kak naam virre tweeling.
Om iemand in die pad te steek. Om jouself soos Hugh Grant te gedra.
Jou staldeur staan oop. Ek kan jou vleismango sien.
Stadig oor die klippe. Moenie my eiers byt nie.
‘n Mens kon ‘n speld hoor val. Die Blue Bulls het weer ‘n game gespeel.
Om slimpraatjies te verkoop. Om Herbal Life te verkoop.
Ek kan myself skop. Ek is double-jointed.
‘n Gladde tong. Jou smaakbekertjies is fucked.
Klein begin, aanhou win. Jy sal eventually kom.

 

Deel met jou tjommies!

    griffingrifFin se kitsgids tot die regte gebraak van Afrikaans – Volume 2

    Gooi Comment