Gatiep en Meraai

In Grapgat deur griffinRek jou bek

DJ's

Hoekom sukkel die DJ's van radio tuks so om te DJ?
Omlat hulle vingers so lank is.

Gebrande toast

Wat is die ooreenkoms tussen gebrande toast en 'n pregnant vrou?
Met al twee wens jy – jy het vroeër uitgehaal!
 
Brannewyn

Waarvan word brandewyn gemaak?
TYRES & PANTIES… As jy dit drink wil jy net spin en spyker!
 
Gooi peanuts

Die ou sit en gooi peanuts in die lug en vang dit met sy mond. Terwyl hy besig is vra sy vrou hom iets en een van die peanuts val in sy oor. Hy probeer dit uitkry maar hy druk dit net verder in sy oor in. Hy en sy vrou besluit hulle moet maar hospitaal toe gaan. Soos hulle uit loop kom sy dogter en haar boyfriend ingeloop.

Hulle verduidelik vir die twee dat hulle gou moet maak en die ou by die dokter kry. Sy boy friend chune toe die oom om op die stoel te gaan sit hy sal hom help Hy gryp toe die oom aan die neus en chune hom om hard te plaas Die drukking veroorsaak toe dat die peanut uit die ou se oor vlieg Baie verlig bedank hy die outjie wat toe met sy doggie vliek toe gaan Sy vrou is toe so impressed en vra haar man wat dink jy gaan hy word eendag Die oom antwoord: "hopelik ons skoon-seun as ek sy vingers so ruik"
 

Ginekoloog

'n Springs ma neem haar 12-jarige dogter vir die eerste keer ginekoloog toe.
Die dokter vra "Meisie, wat's fout?"

Sy sê "Oom, my poes is seer!"

Die ma klap haar uit haar stoel uit.

"Dis nie oom nie, dis Dokter!!"
 

Dokter en die Blond

'n Blondiene doen aansoek vir 'n pos as 'n persoonlike assistent by 'n dokter. Die dokter besluit toe maar om haar 'n vragie of twee te vra, net om seker te maak sy weet darem iets van die mediese beroep. So vra hy toe vir haar: "Juffrou, wat is 'n uriene monster?" Die blond dink vir 'n rukkie en antwoord: "Dokter, dis die ding waarmee my man my soggens mee rondjaag!"

Gatiep en Meraai (nog 'n Virgin?)

Gatiep aan Meraai: "Meraai, het djy nog djou virgen?" Meraai: "Nei, maar ek het nog die doos waarin hy gakom het!"

Gatiep en Meraai (Mattress)

Gatiep sien Meraai in die straat af loop. Hy skree: "Hey Meraai, wa gaan djy met daai mattress?" Meraai antwoord: "Mattress?, Hirrie is gun mattress nie, dis my Workshop!"
 

griffinGatiep en Meraai

Gooi Comment