Lundies

In Briewe deur griffinRek jou bek

Howzit …

Ek moet net sê die mense wat julle kry op die web is almal stuitig, het jy nou al ooit so iets mal in jou lewe gesien? Dan park hulle nog die goed op websites ook. Maar moet eintlik nie lelik wees nie want ek skeur myself elke keer as ek so iets sien. Dit is regte "mooi" mense, alhoewel hulle so blind en weird is wat jy kry dink hulle nog steeds hulle is die coolste op aarde, Johan se webwerf met die stemme in die laaste WKJ was ook briljant gewees. Dankie dit maak die bank se IT departement heel mal met holskeurende commonismes.

P.S. Is die foto op die openingsblaai die eerste in die reeks van menigte wat kom? Sien nogals uit na die snortoffie edition

Gaan mal of gaan huis toe !!

Ockert Botha

griffinLundies

Gooi Comment