Comment: SA advertising

In Briewe deur griffinRek jou bek

Mooi so CHopper, van nou af weier ek om een fokken Castle Lager weer te drink, een fokken LG produk, Standard Bank se moer asook SAA. Maar jy't die grootse advertering fokkop vergeet! Daai World Cup drolle wou eers in hulle broek kak as jy by 'n wedstryd aankom met 'n fokken Nike broek of 'n Coke can.

Wel hoe fokken belaglik kan jy wees? Ek het my twee kaartjies vir Wanderers sommer verkoop, niemand se vir my ek kannie 'n fokken Coke drink nie, het jy al geproe net hoe kak is brandewyn met Pepsi.

Darryl

Deel met jou tjommies!

    griffinComment: SA advertising

    Gooi Comment