Comment: Julle site

In Briewe deur griffinRek jou bek

In my nederige opinie,wil ek net vir die pielneus wat so goed voel om so opregte mens te wees vertel dat ek, en seker meeste van die wkj zeffers en worthless naaiers, regtig seergemaak is dat jy sulke dinge kwytraak oor die sait. Ons streef om so goed en fantasies soos jy te wees Eddy. Ons sukkel, maar ons sal seker eendag daar uitkom. Wakcy Eddy, jy is 'n wenner!

P.S. – jou ma se e-pos

Chris Venter

griffinComment: Julle site

Gooi Comment