Comment: Info oor die informercials

In Briewe deur griffinRek jou bek

In my nederige opinie is ek fokken seker een van die ouenss in die Mega Memory infomercial werk, of het gewerk, in die drankwinkel naby my flat daar in Sunnyside. grifF, jy en CHopper behoort te week van watter een ek praat.

Slyt

Deel met jou tjommies!

    griffinComment: Info oor die informercials

    Gooi Comment