Jan en die boom

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Jan en sy tjommies besluit eendag om in die bos te gaan stap. Soos die dag later raak dwaal Jan van die groep af om 'n gele te gaan gooi. Toe die groep weg is hoor hy die bossies skarrel en 'n leeu spring uit.

Jan trek toe ore plat en stich vir die naaste boom. Soos hy die boom approach bid hy: "Ag jirre, help my net om in die boom te spring."

En daar spring Jan oor die boom. Tune hy: "Ag jirre dis nie die tyd om jokes te maak nie."

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,412 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJan en die boom

Gooi Comment