re:Dit is jammer

In Briewe deur griffinRek jou bek

Zik aan al die watkykjy beamptes!
Eerstens wil ek dit net aankondig: watkykjy is die zefste sait oppie wille web!

Ek en my blaare skeur alteid ons naate vir julle grap gatte en snot stories.

Hou so aan, julle het 'n moerse fan base hier in die UK.

Tweedens wil ek dan net vir Tertius Genis sê: "it takes one to know one".

Dit moet seker erg wees om so 'n "commen" uitsig op die lewe te hê, jy het seker nooit vêr in die lewe gekom nie (klaarblyklik deur die ore genaai deur Afrikaaner trots), en nou is jy bitter teenoor alle Afrikaaners.

En wat ookal Afrikaaner trots aangaan, die sait tune dit alles!

Gaan julle geweldig,

Zeff Jeff.

Deel met jou tjommies!

    griffinre:Dit is jammer

    Gooi Comment