RE: Julle site

In Briewe deur griffinRek jou bek

Hi Charlie,
Ek is bly jy het reply om my mail maar net 'n paar klein dingetjies pla my.

Jy maak jokes oor my bynaam, tog noem jy jouself CHopper-hoe vlak kan jy wees?

Dan gaan jy sover om die volgende te sê:"Jy het so pas my dag, nee wag, my bestaan as't ware die moeite werd gemaak." Ek bejammer jou as jou lewe so leeg is dat dit jou lewe die moeite werd sal maak. Jou arme mislukking.

Groete, liefde
Wacky Eddy
 


RE: Julle site

Geagte Wacky Eddie,
Moenie dat ek jou e-mail adres oppie sait publish nie. Die Watkykertjies sal jou mal maak.

P.S: Jou poes in 'n visblik.

grifFin

griffinRE: Julle site

Gooi Comment