Maak oop jou ore en laster mooi

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Maak oop jou ore en laster mooi

'n Spietkop trek 'n engelse besigheidsman af vir speeding en possible roekelose dronkbestuur. Hy verduidelik die oortreding in Afrikaans maar die engelse ou maak fokkol uit. Gevolglik slaan die spietkop oor in gebroke engels soos net 'n spietkop dit kan doen:
"Sorry sir, you can to like plenty broked the speed record and I skiem you have gesuip somewhat more that can like to be allowed amognst our snelweg road."

Hy haal die blaasapparaat uit en probeer verder verduidelik: "I am have to test you for drank now. Can you like to please blass vir me?"

Die engelse ou neem twee vol longe lug in en laat lees uit volle bors: "JIRRE JISSIS GOD!!!""
 
Drie maaltye 'n dag

Jy moet vir 3 outjies aandete voorsit: 'n Hond, 'n gay ou en 'n anoreksiese persoon.
Wat voer jy hulle?
Epol, poepol en fokkol.
 
Ou Koos II

'n Olieraffinadery raak aan die brand en verskeie brandbestrydingsmaatskappye probeer die brand blus, maar tevergeefs.
Koos laat weet hy en Jonas sal met die 4X4 bakkie en 'n klomp nat streepsakke kom en vir 'n miljoen dollar sommer gou die ou spulletjie beredder. So gesê, so gedaan, maar tot die omstanders se eindelose bewondering hou Koos nie eens stil om strategie te beplan nie.

Hy en Jonas jaag sommer reguit met die 4X4 die vlamme in. Jy sien net 'n verskriklike gestoei en geklap en geslaan, gepaardgaande met unprintable language, en na 'n paar uur is die vlamme sowaar dood.

In 'n TV onderhoud na die tyd vra hulle 'n pikswart gebrande Koos wat hy met die miljoen dollar gaan doen wat die oliemaatskappy hom betaal het.

"Heel eerste gaan ek vir die poeslike 4X4 nuwe remme insit……"

Deel met jou tjommies!

    griffinMaak oop jou ore en laster mooi

    Gooi Comment