Kwaai pappegaai

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Kwaai Pappegaai

'n Vrou stap by 'n petshop in op soek na 'n pappegaai en die eienaar wys haar 'n moerse nice African Gray: "R400 en hierie outjie is joune! Gewoonlik gaan hulle vir meer as 'n duisend Rand."
"Nou maar hoekom so cheap?", vra die vrou. "Wel", sê die eienaar: "Die pappegaai het vir so paar jaar in 'n hoerhuis gebly en gevolglik is sy taal so bietjie kras."
"Ag nee wat", sê die vrou, "Ek is moerse open minded en dit sal nogal snaaks wees om so iets in die huis te hê."
Sy koop toe die pappegaai en vat hom huis toe. Daar aangekom kyk die pappegaai so bietjie rond en sê: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis en 'n nuwe madame!"
"Ek is nie 'n madame nie," lag die vrou "en hierdie is definitief nie 'n hoerhuis nie."
So rukkie later stap die vrou se twee tienerdogters in. Weer hak die pappegaai af: "My fok! 'n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame en twee splinternuwe hoere!"
"Ma, sê vir daardie pappegaai om stil te bly, ons is nie hoere nie!" maar nogtans giggel hulle oor die nuwe troeteldier.

Nog so rukkie later kom die vrou se man by die huis en weereens hou die pappegaai nie sy bek nie: "Wel fok my! 'n Nuwe hoerhuis, 'n nuwe madame, twee nuwe hoere maar dieselfde ou customers! Hoe de fok gaan dit met jou, Gert!"
 
kortes

Wat het Kodak film en effies in gemeen?
Altwee vang die oomblik.

Wat noem jy twaalf kaal ouens wat op mekaar se skouers sit?
'n Skrotum paal.

Wat is die toppunt van verwerping?
As jy draties kap en jou hand raak aan die slaap.

Wat het 'n dildo en sojabone in gemeen?
Altwee word gebruik as 'n substitute vir vleis.

Hoekom is seks soos 'n game brug?
As jy 'n goeie hand het, het jy nie 'n partner nodig nie.

Wat noem jy 'n krimpie van 90 wat nog kan draties kap?
Miracle Whip

Hoe laat jy 'n kilogram vet goed lyk?
Jy sit 'n nipple op.

Wat behoort jy te doen as jou goose begin rook?
Spyker stadiger en gebruik Vaseline.
 
Maak sin

Juffrou: "Maak 'n sin met 'oordosis'."

Jannie: "My ma sê sy wens my pa was oor werk soos hy oor doos is."

Deel met jou tjommies!

    griffinKwaai pappegaai

    Gooi Comment