julle “site”

In Briewe deur griffinRek jou bek

julle "site"
Dynamics Conference Venue & Lodge

julle "site" is nogal befok. Kry tog net asb bietjie "style" Die idea's van van die artikels is partykeer nogal "Comman"

Ek moet ongelukkig se dat ek glad nie van afrikaanse sites ge hou het nie,

Nou verstaan ek hoekom …. Dit is adicitve. Nes seks, drugs – en al die ander lekker dinge wat sleg is vir ons!

Local is Lekker !!!!! keep trying (there must be some dumb idiot that finds your writing Amusing!

Afrikaans rock mos?

ha,ha,ha
 


Re: julle "site"
CHopper CHarlie
Geagte disleksiese gesplete persoonlikheid van die jaar,

As enige iemand kan uitfigure wat presies jy besig is om kwyt te raak sal ek bly wees as hulle my sê. Jy praat van dumb idiots erens wat seker my writing like, alhoewel jy self sê die sait is befok.

Miskien moet ons 'n WKJ? konferensie hou oor die Aanwending van Taal met Vol Sinne, Verstaanbare Spelling asook sogenaamde "Aanhalingstekens." Sommer by julle lodge want dit lyk of dit broodnodig is.

As jy eintlik van die sait hou en net onseker is oor hoe om jouself uit te druk – dankie ou bees. Gaan jou goed.

griffinjulle “site”

Gooi Comment