Die gooses

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Teer oomblik

Hierie ou kry vir hom 'n blonde stukkie en hy park sy kar daar bo by Seinheuwel. Hulle begin lekker vry en die gabba skiem hy gaan nou lekker supertube ry met hierie flossie: "Wil jy oppie agterseat klim, bokkie?" Half uitasem antwoord sy: "Nee … nee ek wil nie."

Die ou skiem dis oraait, maybe is sy nog nie reg nie en begin sy hande onder haar skirt in te werk. "Is jy nie nou lus om op die agterseat te klim nie?", vra hy in afwagting. "Nee, ek wil nie …" kom die antwoord weer.

Nou is die chick se bra af en altwee is al lekker sweterig en die meisie kreun gewillig.
"Wat van nou? Wil jy nou agterseat toe gaan?"
"Nee, ek wil nie!" sê sy weer.
"Maar hoekom de fok nie?!" vra die ou moerse geirriteerd.
"Want ek wil hier voor saam met jou wees!" antwoord die blondie terug.
 
Vroue en hul dinge …

Wat is die sterkste spier in n vrou se liggaam?
Haar wangspiere, want as haar bek dik is, kry jy nie haar bene oop nie.

Hoekom spuit vroue hul gewrigte met lekkeruik goed?
Sodat hul gewrigte nie na poes ruik elke keer as hul hulle gatte affee nie.
 
Hoer nou?

Daar is drie hoere van Scummyside: 'n dogter, die se ma en die ouma. Die dogter vra R60 vir 'n trilsmul, die ma vra R50 en ouma is net fokken bly sy kry iets lekker warm in haar maag.
 
 

Deel met jou tjommies!

    griffinDie gooses

    Gooi Comment