Wat’s kykjy

In Briewe deur griffinRek jou bek

Hi

Ek het l-a-n-k na die 25ste Mei eers julle web site se URL in die hande gekry en sal van nou af daar koekeloer vir vars nuus.

As julle dalk 'n subscriber lys het, sal julle my daarop sit, ASSEBLIEF!! Ek het net internet by die werk en my werkgewer verkies so soort van dat ek my tyd hier moet spandeer aan 'work related issues'. (Party mense dink darem maar op 'n ander 'way'!!)

Ek hoop om van julle te hoor, anders sal ek my oog op julle web site hou.

Groete /Regards.

Carisa

griffinWat’s kykjy

Gooi Comment