Kief grappe

In Grapgat deur griffin2 Eiertjies

Honnelewe

Dire Labrador retrievers – 'n bruine, 'n gele en 'n swarte – park by die veearts en begin kak praat met mekaar.

Die swart een vra die bruin een:" So wat maak jy hieso?", waarop hy antwoord: "Ek pis heeltyd en ek pis op alles. Ek pis op die mat, ek pis op my baas se bed, ek pis op die kat, maar die laaste strooi was toe ek op my baas se kind gepis het." Swart hond antwoord terug: "So wat gaan die dokter vir jou kan doen?"

Bruin hond: "Ek skiem hy gaan my shot prozac voorskryf lat ek 'n bietjie kan chill. Daai goed werk blykbaar vir alles." Swart hond vra toe die geel een: "En wat is jou fokken problee?" waarop die geel hond antwoord: "Ek grou dongas. Ek grawe onder bome, ek grawe die mat fucked-up, maar my baas was die fok in toe ek 'n moerse gat in sy Lazyboy gegrawe het. Ek skiem die veearts gaan maar vir my ok Prozac gee. Maar sê my bietjie wat jy hier maak."

"Ek pomp verskriklik", sê die swart hond "Ek pomp tafelpote, die sitkamer se couch en ek het nouiedag die kat ook genaai. Maar ek kon myself gister nie inhou nie. My baas was besig om in die tuin te werk, en toe sy afbuk om haar tone af te spuit, toe klim ek haar rug en gaan mal." "Fokkit", sê die geel hond "jy gaan 'n hele blikkie Prozac norig hê, ou maat!" Die swart hond skud sy kop: "Nee ou pel, ek is hieso om my naels te laat knip."
 
Nag merrie 2

Hierie couple sukkel om die spark terug te kry in hulle verhouding en een aand besluit die man dat hy iets moet doen. Een aand na werk kom hy by huis om sy vrou slapend in die bed te kry. Hy kruip toe onder die komberse in en begin die wolbeursie met sy tong te polish. Nie lank nie en hy hoor hoe sy moan en begin rondkriewel tot haar lyf later in ligte spasmas vertrek. Die man maak sy besigheid klaar en gaan badkamer toe om sy tande te borsel net om sy vrou te kry waar sy besig is om haar bene te skeer. "Waddefok maak jy hier!!??" gil hy. "Shhhhh!" sê sy vrou, "jy gaan jou ma wakker maak."

Nag merrie 1

Na 'n lang aand se spyker rol die ou oor en haal sy Camels uit sy jean se sak, maar hy kry nie sy lighter nie. Hy vra die chick en sy sê hom dat daar vuurhoutjies in die boonste laai is. Hy kry die vuurhoutjies bo-op die foto van 'n ander man en skrik effens: "Is dit jou man hierdie?" Sy gee hom 'n drukkie en glimlag: "Nee man, moenie silly wees nie. Dis ek voor my operasie."

Blond VS Koeltekont

Die verkeerskonstabel trek 'n blondine af en vra om haar rybewys te sien. Die blondine vra: "Wat is 'n rybewys?". Konstabel: " 'n Vierkantige kaart met jou foto op".

Sy krap in haar handsak rond, bring 'n spieeljie te voorskyn, kyk daarna en gee dit vir die konstabel. Die konstabel neem die spieeljie, kyk aandagtig daarin en sê "Jammer dame, ry maar, ek sien jy is ook 'n spietkop".
 
Vandag, more, fokkit!

'n Vieslike ou vuil omie stap by ABSA in en skree op die vrou agter die toonbank: "Ek wil 'n fokken cheque rekening oopmaak!" Geskok antwoord die vrou terug: "Verskoon tog meneer, ek dink nie ek het u mooi gehoor nie. Wat het u gesê?"

"Luister hier jou dom fokken etter!" skree hy weer, "Ek het gesê ek wil 'n fokken cheque rekening oopmaak!!!"

"Ek is jammer meneer, maar sulke taalgebruik is absoluut onaanvaarbaar in hierdie bank.", sê die vrou en stap na haar bankbestuurder toe om die situasie aan hom te verduidelik. Die bankbestuurder is geskok en verseker haar dat sulke gedrag nie geduld kan word nie. Saam stap hulle terug na haar tellervenster en die bankbestuurder vra die vuilgat wat sy probleem is.

"Daar is nie 'n fokken probleem nie!" ,skree die omie weer "ek het so pas 16 fokken miljoen rand in die Lotto gewen!" "Ek sien", sê die bestuurder, "en hierdie fokken bitch is besig om jou 'n harde tyd te gee."
 
Vrot eier

Meraai wil eendag koek bak, maar check sy't nie eiers nie. Sy klap toe 'n toon na die grocery store in die dorp. Gatiep, die eienaar gee haar toe 'n dosyn, maar by die huis aangekom sien sy dat die eiers vrot is. Sy's toe terug store toe, maar Gatiep is nie daar nie, net sy vrou Sera. Meraai tune haar: "Wiet djy, djou man het vrot eiers?" Sera, obviously moerse geskok sê toe: "Hoe wiet djy my man het vrot eiers!?" Tune Meraai haar: "Kom ruik hoe fokken stink my koek!"

griffinKief grappe

Comments

  1. chanel van vuuren

    Ruan en Esme Sit op die stoep Ruan gee n harde poep en Esme
    Se ag sies man Ruan ek los jou Ons is nie meer saam nie want jy is k.. Sleg

Gooi Comment