Comment: Die mure van ‘Toria is a ‘coming down.

In Briewe deur griffinRek jou bek

In my nederige opinie, die verskriklike hoog geagte skrywer, daar is 'n regstelling wat ek wil maak, asook sommer iets bylas.

Strydom plein wat inmekaar gebliksem het, was eintlik maar net 'n moerse kop-beeld van die vent. Dis ook nie net die beeld wat inmekaar gebliksem het nie, maar ook die vloer waarop dit gebou was. Onder daardie befaamde vloer was daar 'n garage wat ook met die slag sy gat gesien het.

Nou vir nog 'n interessante brokkie. Hulle is nou besig om die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank te renovate en groter te maak. Die ander dag staan 'n boytjie en kap pleister van die mure af, toe hy weer sy oë uitvee, bliksem die hele muur uit. Dit was so goeie 10X20m muur.

Hy het seker gescheme hy is fokken superman. So, om tot by 'n konklusie te kom, in my mening gaan daardie moerse groot swart begrafsteen in Pretoria nog voor Menlyn inmekaar tuimel.

Lara

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 61,818 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinComment: Die mure van ‘Toria is a ‘coming down.

Gooi Comment