Antwoord op kak lewe in Londen

In Briewe deur griffinRek jou bek

Grové Erasmus

Jy 't seker net so KAK werk wat £5-£6.50 per uur betaal (m.a.w. FOKKOL), jy doen sekuriteit of een of ander doellose werk, jy woon in 'n huis in Leyton/leytonstone/Walthamstow met 8-15 ander SMERIGE S. Afrikaners, jy deel jou kamer met ten miste een ander persoon. Julle is is smerig.

Jy jol graag by Lorn Arms in Walthamstow (of was al ten minste 2 keer daar), jy was nog nooit werklik buite Londen, die verste wat jy al ooit was is die verre oostelike deel van voorafgenoemde woonwyke… Jy was nog nooit buite Londen of Engeland (wat nog te praat Skotland), indien jy al buite die land was, dan was dit dalk na Amsterdam vir die naweek.

Jy't geen idee dat die res van Nederland 100% afrikaans magtig is.

Jy spaar al jou geld vir jou besoek terug na S. Afrika oor twee/drie maande.

Jy wil nie weer terug na Verenigde Koninkrijk. Jy bitch en moan elke dag oor Londen so kak is, maar steeds behou jou kak werk in Londen. Jy weet nie dat als jy jou gat roer en plan maak, jy vir £15ph+ kan werk, in 'n skoon 4-slk huis met 3 ander persone (elk in eigen kamer)in moerse mooi woonwyk (Canada Water, Richmond, Essex) kan woon vir dieselfde prys als wat je nou betaal. Dat jy vir £65pw in jou eieg kamer kan woon als je bereid is met met Spanjaarde, Engelse, Aussies of New Zeelanders te woon. Jy weet nie dat die outjes wat die huis aan jou verhuur (SA'ers) jou boor. Hulle verdien £200per week per huis. Of dalk is jy die knaap wat die huis verhuur en die £200pw per huis in jou sak druk ?

Lewe in Londen is lekker, als jy befokte werk het wat befokte goeie gelde betaal, en 40 uur werkweek, elke naweek na buiteland kan reis, of elke naweek party…in skoon huis bly met 2 sexy Aussie meisies en steeds lekker VET bedrag elke maand spaar, en ook 'n werkpermit kon kry met die ondervinding hier in Londen opgedoen na afloop van Working Holiday visa.

Deel met jou tjommies!

    griffinAntwoord op kak lewe in Londen

    Gooi Comment