grifF se skool vir Idiotiese uitdrukkings. Afrikaans is nou vinniger, beter, makliker

In Snotstories deur griffinRek jou bek

As iemand jou nou weer vir 'n poes probeer vat met met hoogdrawende taal of of uitdrukkings, tune hom jy maak uit van, want jy't by grifF klasgeloop in Afrikaans. Ons laat loop solank met die eerste spul. Daar kom nog fokken baie.

Deel een van so paar.

 

Idiotiese uitdrukking Betekenis
Moenie die baba en die bak water uitgooi nie Aandete is nog nie oor nie
Van die ass tot die mond val die kak op die grond Moenie mors as jy min van iets het nie
Die wiel draai Die kar ry
'n Goeie kunstenaar het 'n halwe oor nodig Moenie prostitute spyker nie
Jy gaan apies met slap handjies kak Jy is in die moeilikheid
Ass is verbrande boud Seks kan partykeer tricky raak
Die Kaap is weer hollangs Die Kaap is gay
Haal eers die balk uit jou eie oog Die gaste het vuurmaakhout nodig
Van sit en staan kom niks gedaan Jy oefen klaar te hard
Hy loop vier rye spore Hy is 'n Siamese tweeling
Daar is 'n knop in my keel Ek ly aan goiter, my tiroied klier is fucked
So gelukkig soos 'n vark in Palestina Oorlog is beter as niks
Moenie die dam onder die eend uitruk nie Eende kan nie swem nie
Die deler is net so goed soos die streler Draties kap is nie sonde nie
Die appel val nie ver van die boom af nie Bome is oor die algemeen klein.
Ek het 'n kleintjie dood daaraan Gese van 'n persoon wat miskraam
Die hoogste bome vang die meeste wind Bome het arms en groot hande
Sy's 'n regte rissiepit Sy brand mans links en regs
Van baie lag, kom en huil Versteurde persone moenie seks hê nie
Dit sit nie in sy broekspype nie 'n Persoon wat mooi afvee
Al dra 'n aap 'n goue ring Diere lyk nie nice met juwele of klere nie
Aartjie na sy vaartjie Wanneer mens 'n aar in jou ass bars as jy poep
Hy het die wysheid van Salomo Hy kap kinders middeldeur in sy vrye tyd
Hy is piepklein Sy piep is klein
Elke donkerwolk het 'n silwer cunt Donker wolke is eintlik mooierig
So arm soos 'n kerkmuis Diakens laat nie geld op die vloer val met kollektes nie
So bang soos die duiwel vir 'n niersteen Fokken bang
Kan nie die hond haar af maak nie My skuurpapier en turpentyn is weg
Hy het twee en twee bymekaar getel Hy het 'n graad van Stellenbosch Universiteit
Agteros kom ook in die kraal Osse is morsige diere in die kraal
Van die wal af in die sloot Dronkbestuur
Om 'n klip in die bos te gooi Om meisies met klippe te gooi
Sit aan vir ete Wees moerse pretensieus
Jy het uit die Ugly Tree gemoer en elke tak Oppad ondertoe het jou hard gebliksem Jy is regtig nie 'n baie mooi persoon nie
As kat weg is, is muis baas As jou chick se ma waai kan julle lekker speel
Hy loop op eiers Sy stem is baie hoog
So vinnig soos blits So stadig as wat dit vat om 'n vuur met Blitz te maak
Brand arm As jy al jou geld spandeer het om prostitute te brand
Skatryk As jy moet skat hoe ryk 'n persoon is
So gereeld soos klokslag Jy eet te veel Special K
Moenie die aap uit die pou uit laat nie Moenie eksperimente stopsit nie
So maer soos 'n ondergewig Ethiopieer op 'n diet Nie baie vet nie
So vet soos 'n vark Jy weeg dieseflde as George Bush
So desperaat soos Robert Downey JR op detox Redelik desperaat
Gebou soos 'n baksteen kakhuis Baie sterk
So oud soos die 1933 Bybelvertaling 69
So dom soos Mbeki se opvatting oor AIDS Nie te slim nie
Jy kyk my vlak, ek sny jou diep Jy is korter as ek en ek gaan jou met 'n groot mes steek
Onder draai die duiwel rond Die duiwel luister house music
Vinkel en Koljander, die een is soos die ander Watter pil sluk ek eerste?
Dit sit soos kak aan 'n wolkombers Jou kamer is nie baie skoon nie
So honger soos 'n wolf Rooikappie loop nog los rond
So dronk soos CHopper en grifFin saam Gevaarlik dronk
Jy lag soos 'n hoer op 'n worteltrok Wortels vertel fokken snaakse grappies
So koel soos 'n komkommer Minder cool
'n Haastige hond verbrand sy mond Windhonde se bekke is meeste van die tyd fucked gebrand
Ek kan nie die kloutjie by die oor kry nie Yoga is fokken moeilik
Hy was sy hande in onskuld Hy lol met klein meisies
Hy was al weer die voorbok Hy't dit van agter af gekry

Siedaar, jou taal is nou bietjie meer gestreamline. As julle vassit met opstelle, sweef hulle hierie kant toe lat grifF help. Jy sal miskien nie punte kry nie, maar dalk by juffrou score agter in die stoortjie.

griffingrifF se skool vir Idiotiese uitdrukkings. Afrikaans is nou vinniger, beter, makliker

Gooi Comment