Al die veld is vrolik in sonskyn SA…

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

(deur Jan)

Hallo Maters en Materinne,

Die sogenoemde Afrikaner, wat ek so na aan my hart koester, sal sy gat sien, as hulle aanhou om ons as jong mens weg te jaag uit ons geliefde SA. Hul probeer om 'n sinlose baster nasie te bou uit hierdie verloorder poespas ras met hiusgenoot as bybel. Die freaky vokkers het die plot verloor! Ons sal reeds moet hergroepeer en sensus hou om vastestel wie hulself mag Afrikana noem en wie is sommer net 'n outcast vokop nasie! Daai simpel bliksems moet dan in die see in gewerp word soos mal varke! Teveel slegte bloed loop in ons are, mense… en die het gemaak dat ons ballas krimp. Het julle dan nie geleer dat as jy 'n Afrikaner laat stuk, aan brood en water, trek hy sommer kaalvoet oor die Drakensberg? Ja… met verkrumpte ballas en geroeste Sanna… so sal wat oorbly van Afrikana, homself tepletter val!

Dan vra die freaks ons nog… "Maar hoekom drink julle jong mense so baie… en sluk julle drugs?"… my vok man! Dis om te probeer vashou plek vind in die kakspil! Die realiteit van 'n vokopvolk het ons TV-generasie hart geklap. Ons probeer ook maar net! As jong mense in SA lyk die wereld maar grys deur ons oee! Padvat, so kyk Noord en vok voorterig, is meeste jong Afrikana se antwoord, met drank en drugs die padkos en saad saai die mission. Hulpeloos deur ons moeders vorsvolk (of wat daarvan oor is) verwerp. Pasop SA… ons wat volbloed Afrikana is, was en sal altyd wees, 'n Gipsy volk. As julle julle oee uit vee is jou fondamentjongmens weg en sit jy met jou vinger soos Jan-Tik Jan-Tak, lekker in die kak!

Vir jou sal ek vrek my vaderland… moet my nettie verwerp!

griffinAl die veld is vrolik in sonskyn SA…

Comments

  1. dit

    Dis n goeie mors van tyd om sulke kak te lees! …"poespas"….

Gooi Comment