Comment: Beste Willem Prinsloo (jy het so ‘n unieke naam)

In Briewe deur griffin

In my nederige opinie…

stem ek totaal en al as pretoriaanse meisie uit die fucking Wat noem hy dit "steentydperk" saam met julle! Spiere is uit, styl is in.

Arme ouens wat dink Virgin Active gaan vir hom 'n meisie kry.

Loooooooooooooosssseeeeeeeerrrrrrr!

Hierdie post is 121 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,607,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinComment: Beste Willem Prinsloo (jy het so ‘n unieke naam)