Lekker grappe

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Vissers

Koos en Piet het onlangs by die Vaaldam gaan hengel. Hulle het die brollie, stoele en kos uit die kar uitgepak. Koos gooi in en Piet loop van die dam tot by die kar en terug dam toe. Koos vra vir hom toe of hy al ingegooi het. "Nee", se Piet en loop weer van die dam kar toe en terug. Koos vra hom toe weer of hy al ingegooi het en Piet antwoord: "Nee boet, ek kry nie die fokken glase nie!"

Just not Cricket II

Drie Auzzies check 'n Suid-Afrikaner in 'n bar en een besluit om kak te maak. Hy loop oor na die bra toe en tune hom "Hey, ek hoor Lance Klusener is 'n fokken moffie!" "O regtig, ek het nie geweet nie" se die Suid-Afrikaner terug.

Die Auzzie is so bietjie gepuzzle en stap terug na sy buddies toe: "Ek het hom getune Lance Klusener is 'n holboef en hy't niks gedoen nie!" Die tweede Auzzie se toe: "Jy weet net nie hoe om die ou te skud nie. Laat ek jou wys hoe doen mens dit." Hy loop or na die ou toe en se vir hom: "Ek hoor daai Lance Klusener is 'n crossdressing mofgat wat skape stoot!" "O, ek het dit nie geweet nie", se die ou weer.

Geskok stap die ou terug en die derde Auzzie besluit hy weet net hoe om dit te doen: "Ek hoor Lance Klusener is 'n Auzzie!" Die Suid-Afrikaner ky hom uit en se toe "Dis presies wat jou fokken buddies nog die heeltyd vir my probeer se!"
 
Kantoorparties.

Na die jaarlikse paartie by die werk word JP wakker met 'n moerse fokken hoofpyn, sy mond proe soos 'n gholhandskoen en hy kan nie 'n fok onthou wat die vorige aand gebeur het nie.

Hy strompel by die trappe af na hy klaar gepis het waar sy vrou vir hom 'n koppie koffie neersit.

"Louise," kerm hy, "vertel my wat gisteraand gebeur het. Was dit so bad as wat ek skiem dit was, want ek kan regtig nie 'n fok onthou nie." "Even erger as dit," en sy klink redelik kwaad. "Jy het 'n totale doos van jouself gemaak. Jy het al die managers afgepis en die streeksdirekteur in sy gesig gevloek." "Ja wel, hy is 'n poes. Ek moes sommer op hom gepis het", se JP. "Jy het," se Louise. "Hy het jou gefire." "Ag fokken screw hom!" se JP. "Ek het. Jy is weer Maandag terug by die werk."
 
As jy 'n slegte dag het.

Volgende keer as jy 'n slegte dag het, dink 'n bietjie aan die volgende:

Jy is 'n Siamese tweeling. Jy en jou broer is by die skouer ge-join. Jou broer se asem stink permanent en hy is gay en jy is nie, maar julle het net een ass.

Voel jy nou beter?

Deel met jou tjommies!
griffinLekker grappe

Gooi Comment