Ene Dawie uit London skryf

In Briewe deur griffinRek jou bek

Wel, merk ek so deur die mielie lyn, jy het 'n paar los pitte in jou kop…Heel vermaaklik op jou mielieraadsvergadering notule te kon ontvang hier in 'n land wat baie mieliekoppe het maar nie eers weet dat hulle dit groei nie… net dafodille en blomkool. Maar glo vir my dis beter om met 'n mielie te praat: Ten minste weet jy waarmee jy deal. Die briefie is om komplimente te gee aan hin heel vermaaklike stukkie letterkunde…fok voort met glorie!

Landerye en landerye groete uit London.

Dawie
 


Dankie vir jou landerye groente uit Londen.

grifF is bly jy smaak sy stukkie etterkunde. Aan die los pitte in my kop kan ek ongelukkig fokkol doen. Ek verloor meer en meer elke dag. Moenie te laat rondfok in Londen se strate nie. Ek het eenkeer iemand hoor sê dat vampires los rond loop soos Hilbrow prostitutes. Wees paraat ou maat.

Hou die blink cunt bo…

Deel met jou tjommies!

    griffinEne Dawie uit London skryf

    Gooi Comment