Grapgat, Julie 2001

In Grapgat deur griffin1 Eiertjies

Grapgat

Want jy tune mos van snaakswees.


Hello julle klomp fokken werfetterblapse. WKJ? wil net al die snaaksies bedank vir hulle bydrae. Ons het nog 'n kakhuis vol op ys, maar dit beteken nie julle moet minner instuur nie. Gee daai maagspiere 'n draai. Loop maar 'n draai toilet toe as jou maag draai vir anner redes. Pappa het biekie fles gevat toe gesê het jy moet brannas gooi deur roggesbrood. Jou rogges.

Koos, Piet en Doos
Smirre

Piet en Koos was ook toe mos Margate toe virrie holidays, om te gaan check of hulle 'n luck kan strike met 'n stukkie kraakvars matriek poes. Hulle park oppie strand en spy die doos uit. Koos tune vir Piet hy gaan gou pis innie see. Vyf minute later kom hy terug en hy check die poes wemel daar om Piet.

‘Hoe de fok kry jy dit reg laat die chicks jou so laaik huh?’, vra Koos vir Piet. ‘Nooit ou’, tune Piet, ‘Druk net 'n aartappel in jou Speedo, dit werk soos 'n bom!" Die volgende dag is hulle weer op die strand. Almal check vir Koos skeef uit en loop moerse draaie om hom.

‘Ag nee fokkit Piet man, hierrie aartappel werk fokol vir my’, tune Koos. ‘Jirre Koos’, tune Piet, ‘jy moet die aartappel voor in druk, nie agter nie!’

Kerksondes
Pokahotass

Van loop eendag die dominees raak in Pick ‘n Pay. Na so paar koeitjies en kalfies kom Van met sy probleem uit: ‘Dominees sien, ons het so klein probleempie. My vrou raak heeltyd aan die slaap tydens dominees se preke en dis moerse embarrassing. Wat moet ek doen?’

Die dominees peins so rukkie en se toe: ‘Ek het dit nogal agtergekom. Ek se jou wat. Ek sal vir jou knik op ‘n die geleë tyd. Neem ‘n speld saam kerk toe. Sodra ek vir jou knik dan prik jy haar met die speld in die been.’

Die volgende Sondag in die kerk begin Van se vrou wegraak en die Dominees begin met sy plan: ‘En wie het vir al ons Sondes gesterf?’ en knik vir Van. ‘Jesus!’ skree Van se vrou toe hy haar prik. ‘Ja! U is reg suster!’

Dis nie lank voor sy weer begin slaperig raak nie.

‘En wie is ons Skepper broeders en susters?’ vra dominees aan die gemeente al knikkend aan Van. ‘My God!’ skree mev. Van soos Van haar steek.

‘Weer reg suster!’ bulder dominees. Maar dis nie lank nie of Van se vrou raak weer weg in droomland. Maar hierdie keer het dominees nie agter gekom nie en hy tel sy preek se tempo op terwyl die kop knik en handgebare links en regs gegooi word: ‘En wat was Eva se woorde aan Adam met die geboorte van die 99ste spruit?’ vra hy opgewonde.

Hierdie keer spring Van se vrou op en skree: ‘As jy daai fokken ding nog een keer in my druk, breek ek hom middeldeur en druk hom in jou fokken poepol op!’

‘Amen!’ sê al die susters saam in een koor.

Definisies en anner kak goed
grifFin

Wat is die hoogtepunt van kak styl? As jy kom en jou eie naam uitskree.

Wat is die definisie van macho wees? Om huis toe te draf na jou eie vasectomy.

Wat is die verskil tussen die G-kol en ‘n gholfbal? ’n Man sal actually soek vir ‘n gholfbal.

Hoe practise Nieu Zeelanders safe sex? Hulle spray paint kruise op die skape wat skop.

Hoekom is dit so fokken duur om te skei? Want dis elke sent die moeite werd.

Hoe besny mens iemand van Danville? Jy skop sy suster op die kakebeen.

Hoekom is dit moeilik vir mans om oogkontak te maak? Tiete het nie oe nie.

As jy ‘n slegte dag het…
grifFin

Volgende keer as jy ‘n slegte dag het, dink ‘n bietjie aan die volgende:

Jy is ‘n Siamese tweeling. Jy en jou broer is by die skouer ge-join. Jou broer se asem stink permanent en hy is gay en jy is nie, maar julle het net een ass.

Voel jy nou beter?

Kantoorpaarties…
Lynx

Na die jaarlikse paartie by die werk word JP wakker met ‘n moerse fokken hoofpyn, sy mond proe soos ‘n gholfhandskoen en hy kan nie ‘n fok onthou wat die vorige aand gebeur het nie.

Hy strompel by die trappe af na hy klaar gepis het waar sy vrou vir hom ‘n koppie koffie neersit.

‘Louise,’ kerm hy, ‘vertel my wat gisteraand gebeur het. Was dit so bad as wat ek skiem dit was, want ek kan regtig nie ‘n fok onthou nie.’

‘Even erger as dit,’ en sy klink redelik kwaad. ‘Jy het ‘n totale doos van jouself gemaak. Jy het al die managers afgepis en die streeksdirekteur in sy gesig gevloek.’

‘Ja wel, hy is ‘n poes. Ek moes sommer op hom gepis het’, se JP.

‘Jy het,’ sê Louise. ‘Hy het jou gefire.’

‘Ag fokken screw hom!’ sê JP.

‘Ek het. Jy is weer Maandag terug by die werk.’

Net nie krieket nie
Die Beer

Drie Auzzies check ‘n Suid-Afrikaner in ‘n bar en een besluit om kak te maak. Hy loop oor na die bra toe en tune hom ‘Hey, ek hoor Lance Klusener is ‘n fokken moffie!’ ‘O regtig, ek het nie geweet nie’ sê die Suid-Afrikaner terug. Die Auzzie is so bietjie gepuzzle en stap terug na sy buddies toe: ‘Ek het hom getune Lance Klusener is ‘n holboef en hy’t niks gedoen nie!’ Die tweede Auzzie se toe: ‘Jy weet net nie hoe om die ou te skud nie. Laat ek jou wys hoe doen mens dit.’

Hy loop or na die ou toe en se vir hom: ‘Ek hoor daai Lance Klusener is ‘n crossdressing mofgat wat skape stoot!’ ‘O, ek het dit nie geweet nie’, sê die ou weer.

Geskok stap die ou terug en die derde Auzzie besluit hy weet net hoe om dit te doen: ‘Ek hoor Lance Klusener is ‘n Auzzie!’ Die Suid-Afrikaner ky hom uit en se toe ‘Dis presies wat jou fokken buddies nog die heeltyd vir my probeer sê!’

Vissers
Bad Lama

Koos en Piet het onlangs by die Vaaldam gaan hengel. Hulle het die brollie, stoele en kos uit die kar uitgepak. Koos gooi in en Piet loop van die dam tot by die kar en terug dam toe. Koos vra vir hom toe of hy al ingegooi het. ‘Nee’, sê Piet en loop weer van die dam kar toe en terug. Koos vra hom toe weer of hy al ingegooi het en Piet antwoord: ‘Nee boet, ek kry nie die fokken glase nie!’

Deel met jou tjommies!

    griffinGrapgat, Julie 2001

    Comments

    1. rosa georgsson

      YES MEN DIT IS SO LEKKER OM WEER AFRIKAANSE KAK PRAAT TE LEES EK WAS SO BLY OM HIERDIE BLAD TE KRY DIT WAS SO LEKKER OM DIT TE LEES EK HET DIT GENIET DANKIE JULLE EN GOD SEEN JULLE

    Gooi Comment