Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Die Antwoord – Cookie Thumper (Official video & lyrics)
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Jocks in die Bushveld
- RAM FKN JAM Vol. 13 – Children of the Grave
- ‘Do not shag any bandmates’ wives. Trust me, not good.’ – Wat Kyk Jy? interviews Kings of Chaos
- Take me down to the GrandWest City: Kings of Chaos live in Kaapstad
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Jags Jannie on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Klitsie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
- Werner on Laasweek se zefspotters
- Bokbal on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Belhamel on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Willem Wikkelspies on Sondag. Skêre met skietgoed.
-
-




Grapgat
Dewald Hess
Loftus gaan binnekort deur Nokia geborg word. Die nuwe borgskap kom vanwee die feit dat die Bulls se tellings baie in gemeen het met die Nokia modelnommers: 51 10 ; 61 10 ; 72 10.
Daar is glo 'n toename in selfmoorde in die Noorde van Suid-Afrika. Mense trek hul Bulls-truie aan en dan skaam hulle hul dood.
Siamese Tweeling
Hoekom is die siamese tweeling Amerika toe?
Sodat die ander een kan bestuur.
Mot
Wat het die een mot vir die ander gesê toe die skoenlapper verbygevlieg het?
Check daai raver!!
Australië
Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander?
Biseksueel
Dom bitch
Hoekom het blondines deurskynende kosblikke?
Sodat hulle kan weet of hulle werk toe gaan of huis toe
'n Blondine skakel die lughawe en vra Hoe lank neem 'n vlug vanaf Kaapstad na Londen? "Net 'n minuut", antwoord die besige ontvangsdame aan die ander kant. "Dankie", sê die blondine en plaas die gehoorstuk neer.
Een Voet
Die jong dame en haar vriend het jare lank gekorrespondeer en diep verlief geraak sonder om mekaar ooit te ontmoet. Maar eendag vra die vriend die jawoord, en hulle haak af en vertrek op hul wittebrood. 'n Week later ontvang die moeder van die bruid 'n traanbedrupte brief:
"Moeder, ek is diep geskok. Ek het op ons huweliksnag ontdek Jan het net een voet. Ma is nie links nie en skryf terug: "Ek weet nie hoekom jy fokken kla nie, jou pa het net drie duim."